|
Behalwe korporatiewe funksies is ons ook baie bekend vir Spesiale
Troue en Verjaarsdag Treine. Die trein word spesiaal saamgestel
volgens u behoeftes. Vir 'n groot verrassing vir die gaste, kies
'n spesiale bestemming waar die onthaal of ete gehou word of onthaal
jou gaste net op die trein. Die treine kan gehuur word vir enige
Privaat Funksies, Skool Toergroepe, Fondsinsamelinge, Feeste, Kerke
en vele meer.
|