|
Blue Daisy belowe om u 'n onvergeetlike tema funskie aan te bied.
Geen funksie klein of groot is buite ons bereik nie.
Behalwe korporatiewe funksies is ons ook baie bekend vir Jaareind
Funksies. Die trein word spesiaal saamgestel volgens u behoeftes.
Vir 'n groot verrassing vir die gaste, kies 'n spesiale bestemming
waar die onthaal of ete gehou word of onthaal jou gaste net op die
trein. Die treine kan gehuur word vir enige Privaat Funksies, Skool
Toergroepe, Fondsinsamelinge, Feeste, Kerke en vele meer.
|