Home Home
     
Jaareind Funksies  


Behalwe korporatiewe funksies is ons ook baie bekend vir Jaareind Funksies. Die trein word spesiaal saamgestel volgens u behoeftes. Vir 'n groot verrassing vir die gaste, kies 'n spesiale bestemming waar die onthaal of ete gehou word of onthaal jou gaste net op die trein. Die treine kan gehuur word vir enige Privaat Funksies, Skool Toergroepe, Fondsinsamelinge, Feeste, Kerke en vele meer.