Home Home
     
Welkom by Blue Daisy  

Blue Daisy is profesionele funksie organiseerders vir korporatiewe maatskappye wat meer opwindende funksies wil geniet. Ons spesialiseer in Tema Partytjies vir Produk Bekendstellings, Familie Dae met kinder aktiwiteite, Spanbou, Konferensies, Jaareindfunksies en Verjaarsdag Partytjies

Ons doen funksies by verskeie Lokale, op Party Trokke, Treine asook op Bote Blue Daisy verskaf alle dekor, spyseniering, Kunstenaars en nog baie meer…