Ons was so blessed om genoeg boksies te kry vir Herberg Kinderhuis Robertson, Kays Strand, Imaneuls Haven Gordon’s Baai, Ons Plek Kaapstad, Overstrand Kleinmond, Die Ark Kaapstad en Sir Lowry’s Pass – dankie aan elkeen se bydra, sonder julle sou ons nooit so baie kinders se kersfees spesiaal kon maak nie!

Dankie ook aan ons fabulous borge vir jul bydra om die Herberg Kinderhuis dag moontlik te maak!  Budget Rent A Car(Hoofborg), Castles 4 Rascals, Cakelicious, Industro-Clean Cape, Wild Fruit Juice,  Appletiser, Boland Kidz, Robertson Lions Club, Simba die Leeu,  Cipla en natuurlik Blue Daisy Events!

Comments are closed.

css.php